Short Sunderland

Short Sunderland
Short Sunderland Mk V in vlug
Tipe Vliegboot en bomwerper
Vervaardiger Short Brothers
Nooiensvlug 16 Oktober 1937
Vrygestel 3 September 1939
Status Uit diens gestel
Hoofgebruiker Britse Lugmag
Aantal gebou 777
Ontwikkel van Empire vliegboot

Die Short Sunderland is 'n viermotorige Britse vliegboot en bomwerper wat tydens die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen het en ook gebruik is tydens die Berlynse Lugbrug. Hierdie vliegtuig is die langsdienende vliegtuig ooit in die Britse Lugmag. Sy ontwerp is gebaseer op die C-klas Empire-vliegbote van Imperial Airways.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search